about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in yarn (6)

Monday
Aug042014

yarn indaba, voortrekker monument, pretoria and other big news

Today is the day! 

I’m so thrilled to finally be able to share the big news with you.

Well, lots of big news, actually. 

Click on the blankets in the image above to continue reading this blog post ...

Monday
Mar172014

my instagram

Vir my is Instagram 'n visuele dagboek van dinge wat my aandag trek.

Ek is op Instagram van 7 Junie 2012 af.

Dis baie geriefliker as om te blog.

Fotos hierbo is die 8 gewildste fotos wat ek al geplaas het.

Jammer, links bo is 'n video waar ek met my honde by St Francis Baai strand toe stap.

My kleinste boston terriër, Baby George, het so bietjie aanmoediging nodig gehad.

Lyk vir my ek het HONDE, HEKEL en WOL in gemeen met baie ander mense...

Cornel x

Wednesday
Oct302013

street art in barcelona

(image via thesuspendedlute.wordpress.com)

Wednesday
Oct232013

this is what you call a 'stash buster'

Tuesday
Oct222013

vinnis colours

Vir hierdie kleurskema het ek 'n foto gekies van LEIF se website af, omdat ek so mal is oor die koel pastelkleure daarin. Die kleure wat ek voorstel vir jou kombers is 'n kombinasie van Vinnis se Bambi en Nikkim. Wanneer ek regtig iets spesiaals wil maak, koop ek Vinnis, omdat dit 100% natuurlike vesels bevat nl 100% katoen en bamboes. Wat ek ookal daarmee gehekel het is koel en terselfdertyd swaar. En dit lyk nogsteeds mooi na 'n paar keer se was! C x

For this color scheme I chose a photo of Leif's Pebble Bud vases. I just love the cool pastel colors in it. The colors that I suggest for your blanket is from a combination of Vinnis's Bambi and Nikkim. When I really want to make something special, I buy Vinnis, because it contains all natural fibers - 100% cotton and bamboo. Whatever I've crocheted with Vinnis has a lovely handle and is extremely comfortable to wear. And it washes beautifully!

Monday
Sep162013

vinnis colours

Baie keer as ek mooi fotos op die internet of op Pinterest sien, dink ek: Sjoe, dit sal 'n mooi 'scheme' maak vir 'n kombers. Ek het 13 kleure uit die foto hierbo gehaal (foto via 100 layer cake) en die kleure ge'match' met Vinnis se Serina. Serina is 'n baie luukse 100% bamboes wol wat met die hand gekleur is. Ek koop my Vinnis by Maryna Fouche 082 371 2705 in Monumentpark, maar sy sal verseker vir jou 'n pakkie in die pos gooi as jy ver bly. Cornel x