about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in st francis (2)

Saturday
Dec152012

halfway

Sjoe... meubels is in,

gordyne hang,

plakpapier is op

en ons het al 'n "house warming" gehad.

Ons ligte room bank se sitkussings is al een keer gedraai

(vuil kindervoetjies sit nou aan die onderkant).

Kombuis funksioneer goed.

"Treasures" is uitgestal en

kinders en honde is happy.

Voor hierdie mamma kan terugsit, moet sy eers 'n paar goed

hekel, brei, stik, verf -

daar is nogal 'n lang lysie

van goed wat vir niemand anders as haar

belangrik is nie.

C x

Tuesday
Sep252012

taking a break

and feeling inspired.

We're in St Francis renovating a lovely little beach house ...

C x