about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in pinterest (5)

Sunday
Jul202014

just about colour

I'm in love with colour and my board, just about colour, on Pinterest is evidence of it.
C X
Wednesday
Jun252014

flowers for you

More flowers on Pinterest ... especially now that there's almost nothing left of my garden.

Don't you think that the colours in this pic is just SOOO inspiring for a crocheted blanket?!!

Thursday
Feb202014

i'm in two minds about crochet

Party mense sal sê ek weet nie wat ek wil hê nie, ek dink weer ek weet presies wat ek wil hê.

Dis hoekom ek TWEE borde op Pinterest het as dit by hekel kom.

My eerste bord, hooked, is vir die items op Pinterest wat ekself baie graag (eendag) sal wil hekel,

ook die sexy kant van hekel, neutraal of room of beperk by twee kleure soos grys en swart in een kombers.

Jy kan maar sê dit weerspieël my ernstige kant as dit by hekel kom.

 

 

Dan is daar my bord hooked too.

Dit weerspieël my speelse, pret, bont smaak van hekel.

Dis die items wat ek nie noodwendig self sal wil hekel nie,

maar wat ek absoluut bewonder en geniet.

Het jy ook twee (of meer) kante as dit by hekel kom?

Of hou jy van een tipe hekelwerk?

Ek sal graag wil weet.

Cornel x

Monday
Sep232013

why i love pinterest

because of people like Grazia Caruso, that carefully pins some of the best ideas here!

C x

 

Saturday
Feb092013

inspiration and beauty

Ek verstom my nogsteeds elke dag

aan al die mooi goed

op die internet.

My "favourites" op die oomblik is

Pinterest op my Ipad

(ja, ek het ook bygekom...)

en Instagram op my Iphone.

Dis net soveel geriefliker as iemand

(of iets soos 'n sagteware program)

die mooi goed bymekaargooi.

En dan klits jyself dit verder op

deur te "like" of te "pin".

Net om later na jou eie mooi

versamelings ("boards")

te gaan staar...

Sug.

C x

PS MOOI foto laaaank terug gevind op 'n blog, fortheloveofmegan , voor Pinterest, toe ek nog my eie "boards" op my laptoppie gemaak het

PPS As julle my soek op Pinterest, soek net vir Cornel Strydom, maklik