about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in paper (4)

Friday
Feb142014

happy valentine's day!

 

Ek het hierdie uitgedruk

en uitgesny net wat nodig was.

 

 

Die konsertina-gevoude papier is agter "ons twee" geplak, sodat dit driedimensioneel is

(dink aan hanswors wat met 'n veer uit die boks spring...)

Liefdesboodskappies geskryf,

ryspapier en dan 'n bessie-geur makaroen in, met 4 uitgesnyde harte los bo-op gestrooi.

Afgerond met 'n troufotojie en die laaste hart, rooi ingekleur.

Ek hoop om net so 'n groot soen te kry vanaand!

Gelukkige Valentynsdag!

C x

Tuesday
Jan142014

my christmas eve table

Oukersaand in ons familie is 'n wonderlike geleentheid van geliefdes, vriende en opgewonde kinders.

 

 

Dit was hiedie jaar my beurt om gasvrou te speel.

 

 

Ek wou graag kyk wat mens kan regkry met papier, sterre, glas, kerse en takbokke, maar ALS in wit!

Die effek was asemrowend en baie bekostigbaar.

Hier en daar het ek 'n goue ster (uit uitdroogklei), hout eetgerei, tikkies swart detail en verweerde skulpe gepak waar daar 'n 'oop' kol op die tafel was.

 

Die effek het my gaste se asems weggeslaan. Presies wat ek wou bereik.

Dit bewys net weereens: "Life is made of small (and humble, in my opinion) pleasures".

C x

PS Kyk gerus na my oukeraand bord op Pinterest waar my inspirasie vandaangekom het.

PS Have a look at my Christmas Eve board on Pinterest for my inspiration.

Tuesday
Sep172013

doily ideas

 

Tuesday
Sep032013

save the date

A save the date is a notice stating the date of a significant event such as a wedding. It is typically sent to those likely to be interested or affected by the event and states the planned date of the occasion so that recipients who wish to attend know to keep that date free.

For weddings, save the dates usually take the form of a card. They are generally sent out at least six to twelve months before the wedding date, and are usually followed by a formal wedding invitation. While save the date started as a wedding-related custom, it is now used by individuals, businesses, and organizations to announce the date of any formal event -wikipedia

Here are some of my favourites:

I will shortly be sending out my own "save the date",

but don't worry,

it has absolutely nothing to do with weddings...

C x