about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in instagram (8)

Monday
Mar172014

my instagram

Vir my is Instagram 'n visuele dagboek van dinge wat my aandag trek.

Ek is op Instagram van 7 Junie 2012 af.

Dis baie geriefliker as om te blog.

Fotos hierbo is die 8 gewildste fotos wat ek al geplaas het.

Jammer, links bo is 'n video waar ek met my honde by St Francis Baai strand toe stap.

My kleinste boston terriër, Baby George, het so bietjie aanmoediging nodig gehad.

Lyk vir my ek het HONDE, HEKEL en WOL in gemeen met baie ander mense...

Cornel x

Saturday
Feb092013

inspiration and beauty

Ek verstom my nogsteeds elke dag

aan al die mooi goed

op die internet.

My "favourites" op die oomblik is

Pinterest op my Ipad

(ja, ek het ook bygekom...)

en Instagram op my Iphone.

Dis net soveel geriefliker as iemand

(of iets soos 'n sagteware program)

die mooi goed bymekaargooi.

En dan klits jyself dit verder op

deur te "like" of te "pin".

Net om later na jou eie mooi

versamelings ("boards")

te gaan staar...

Sug.

C x

PS MOOI foto laaaank terug gevind op 'n blog, fortheloveofmegan , voor Pinterest, toe ek nog my eie "boards" op my laptoppie gemaak het

PPS As julle my soek op Pinterest, soek net vir Cornel Strydom, maklik

 

Tuesday
Nov272012

some insta-love on sewing

All images found on Instagram.

C x

Sunday
Oct282012

insta-love

Meer inspirasie as wat my arme hart kan hanteer...

C x

Thursday
Sep132012

insta-love

Tuesday
Sep042012

insta-love

 

Amazing crochet inspiration on instagram ...

C x

Tuesday
Aug142012

insta-love

Saturday
Jun302012

insta-love

Why I love Instagram ... (via petitepimprenelle, david sanger, kessedjian, coffee_kisses, sheepishknitcrochet - all on instagram). C x