about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in fabric (9)

Monday
Feb242014

romo south africa launches jessica zoob and other

Since first setting my eyes on impressionist artist Jessica Zoob's work, I've fallen in love with it.

In collaboration with Romo's Black Edition, her artworks were turned into fabric and wallcoverings.

Romo South Africa launches Jessica's beautiful Desire range this week in Johannesburg, Durban and Cape Town to interior designers, decorators, furniture manufacturers and the press.

See also new ranges from Zinc Textiles and Mark Alexander, all exclusively distributed by Romo South Africa.

What a feast for the senses!

C x

Wednesday
Dec112013

excerpt from "a list of my desires" by gregoire delacourt

 

"My hands plunge into the fabrics, my fingers tremble at the contact with organdie, fine felt, jute, patchwork. I feel the intoxication that must have been felt by that woman who was shut up all night in the Sephora cosmetics store in their lovely advertising film. All the gold in the world wouldn't buy that dizzying feeling. All the woman here are beautiful. Their eyes shine. Looking at a piece of fabric, they already imagine a dress, a cushion, a doll. They make dreams; they have the beauty of the world at their fingertips. Before I leave I buy some Bemberg lining, some polypropolene webbing, cotton rickrack braid and pompons. My happiness costs less than forty euros."

- Jocelyne in the Marche Saint-Pierre, the big textiles market in the Rue Charles Nodier, Paris

Wednesday
Oct162013

bazar de roulottes

Hierdie "petit panier des bois"* lyk dalk so bietjie OTT**,

maar dit wys jou wat jy met lap en lint kan regkry!

Dis van die blog bazar de roulottes -

jy kan selfs die 'kit' bestel om dit self te maak...

C x

(*klein houtmandjie, **te erg?)

Wednesday
Sep052012

ortega

The beautiful new Ortega range of fabrics from Romo.

C x

Tuesday
Aug282012

intertex launches romo's summer collections

We're launching ROMO's summer collections this week in Johannesburg, Durban and Cape Town.

I'll be back ...

C x

Thursday
Jul052012

amy butler in pretoria?

My nuwe gunsteling lapwinkel is Fabrics & Fables in Mimosa laan, Lynnwood! Pretorianers kan nou die ongelooflike mooi lappe van Amy Butler koop sonder om uit die "dorp" uit te ry. Ek het klaar materiaal gekoop vir 'n skouersak, 'n somersrompie en voering vir Debbie se gehekelde handsak @ R150/m.

Keer my of ek koop nog (net om daarna te kyk...)

Shanida is beskikbaar op (012) 361 2053 of (082) 850 6780. Sy bied ook kwiltklasse en ondersteuning aan. C x

PS. Kyk net na Amy se "Bloom quilt" hieronder!!!

Thursday
Jun212012

intertex showroom launched

Na weke se beplanning en harde werk, is Intertex se showroom oop in die hartjie van lapland - Eerste vloer, No 9 Kramer weg, Kramerville. Die 8 oorgetrekte lampskerms oor Amatuli se 3,2m tafel is 'n fees vir die oog. Douw van "Deeg" (dis sy besigheid se naam) het die mooiste lig gemaak van papier. Die Eiffel toring het ek die naweek geverf met my oorhoofse projektor en 'n bietjie wit pva. Ons het 'n professionele fotograaf, Elske, gekry om die "launch" af te neem en ek kan nie wag om vir julle te wys hoe 'n hoek-bank lyk wat met 25 verskillende materiale oorgetrek is nie! C x

Monday
Feb132012

our new baby

In Oktober verlede jaar het my man die geleentheid gehad om sy eie besigheid te begin - Intertex. In November het iets ongeloofliks gebeur: die ROMO groep (gebaseer in Nottingham, Engeland en een van die grootste materiaalverspreiders in die wêreld!) het hom gevra om hulle in Suid-Afrika te verteenwoordig. Wat 'n geleentheid. Daar was net een opsie - ek moes hom help! My werkswinkel het toegemaak (al my stiksters het ander werk gekry) en ek kon inspring om administrasie en bemarking vir Intertex te doen. Die van julle wat my goed ken sal weet dat ek versot is op mooi materiaal en ROMO het baie daarvan. Verlede week het ons regoor die land in 5 stede die nuwe reekse materiaal bekendgestel aan binnehuis ontwerpers/-versierders en argitekte: Pretoria, Johannesburg, Durban, Port Elizabeth en Kaapstad. Dit was 'n ongelooflike ondervinding - dink maar net aan die logistiek daarvan. Daar was skaars 3 ure in Durban (vlieg in, "launch", vlieg uit), maar als het perfek uitgewerk. Ek het voor my 10 jaar as binnehuisversierder vir 6 jaar lank materiaal verkoop in die tekstielbedryf, so ek is BAIE tuis in my "nuwe" posisie. Dis heerlik om saammet Neill te werk (ons het 'n pragtige huis gebou sonder onderonsies in minder as 6 maande) en 'n verrassing ELKE dag om te sien hoe ons "baba" groei. Ek het ongelooflik min tyd vir hekel op die oomblik, maar omdat ek 'n alles-of-niks mens is, kla ek nie. Daar is 'n groot uitdaging wat wag in die volgende 2 weke: Idees Tydskrif se WOLBOM. Hou my facebook-blad dop vir hoe dinge vorder. C x

Wednesday
Jan252012

living etc magazine: my favourite

Al vir amper 5 jaar is Living Etc my "absolute favourite" oorseese interieur tydskrif. Dit behoort duidelik te wees uit die fotos hierbo hoekom dit so is. Ek het 'n ongelooflike liefdesverhouding met lap - en hierdie tydskrif praat 'lap-taal' met my ... (sug)