about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in decor (70)

Saturday
Dec152012

halfway

Sjoe... meubels is in,

gordyne hang,

plakpapier is op

en ons het al 'n "house warming" gehad.

Ons ligte room bank se sitkussings is al een keer gedraai

(vuil kindervoetjies sit nou aan die onderkant).

Kombuis funksioneer goed.

"Treasures" is uitgestal en

kinders en honde is happy.

Voor hierdie mamma kan terugsit, moet sy eers 'n paar goed

hekel, brei, stik, verf -

daar is nogal 'n lang lysie

van goed wat vir niemand anders as haar

belangrik is nie.

C x

Thursday
Dec062012

hello beach house

Ek het verlede week Saterdag

nog rondgeskarrel

om die laaste goed klaar te kry

vir ons strandhuis.

Sondag Colesberg toe gery

om oor te slaap by my ouers.

Maandagoggend vroeg weggery van die plaas af... met my liewe Ma saam met ons.

Na St Francis Baai.

 

 

 

Begin weg en regpak...

en so klein voorsmakie gekry van

planne wat oor 2 maande gemaak is.

Ons is ONGELOOFLIK

dankbaar en bly oor die voorreg

om 'n huisie by die see te hê.

Cornel x

PS O ja, 2 van ons 5 honde is ook hier...

Thursday
Nov082012

crocheted bunting

(via lulu loves)

Wednesday
Oct312012

fab idea

Definitief een van my favourite blogs.

Wat 'n ongelooflike koel idee!

Om dekor en handwerk te meng ...

Ek het definitief 'n muur iewers wat

'n bietjie langbene nodig het.

Cornel x

Wednesday
Oct032012

violasometimes

Found these inspiring images via

photographer Stine Marie Pettersen's blog.

C x

Wednesday
Sep262012

found in visi spring 2012

Charlotte Lancelot designed rugs, pouffes and scatters

by reinterpreting the traditional art

of tapestry-making...

C x

Thursday
Aug022012

yarn as decor

Wat 'n koel idee!

En hoekom nie - ek koop baie keer wol net vir die kleur...

C x

(foto via loveology)

Thursday
Jul122012

life unplugged, parkhurst

A must visit at 22B 4th Avenue Parkhurst.

Francois is a curator of cool and crazy homewear.

C x

Tuesday
Jun262012

cool not kitch

 

My ma het 35 jaar gelede met tou en vernuf sulke hang-mandjies ge'macramè". Hekel gaan baie vinniger wees... (via casa de retalhos, Regina se Portugese blog waar sy BAIE kreatief raak)

Thursday
Jun212012

intertex showroom launched

Na weke se beplanning en harde werk, is Intertex se showroom oop in die hartjie van lapland - Eerste vloer, No 9 Kramer weg, Kramerville. Die 8 oorgetrekte lampskerms oor Amatuli se 3,2m tafel is 'n fees vir die oog. Douw van "Deeg" (dis sy besigheid se naam) het die mooiste lig gemaak van papier. Die Eiffel toring het ek die naweek geverf met my oorhoofse projektor en 'n bietjie wit pva. Ons het 'n professionele fotograaf, Elske, gekry om die "launch" af te neem en ek kan nie wag om vir julle te wys hoe 'n hoek-bank lyk wat met 25 verskillende materiale oorgetrek is nie! C x