about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in craft share (81)

Sunday
Apr152012

craft share on 13 april

Ek het hierdie Vrydag met Craft Share van die mooiste hekelwerk nog gesien. Kyk op facebook na ons album. C x

Sunday
Jan152012

craft share friday 13 january 2012

So, die besluit is geneem: ek "praat" van nou af Afrikaans op my blog. Wat 'n verligting! My Engelse woorde het al hoe minder en minder geraak, tot ek naderhand net in prentjies kon blog. Miskien kan die Engelssprekendes onder julle Google Translator gebruik om my blog te lees... Ek gebruik in elk geval GT as iemand 'n opmerking op Craft Share se facebook page in Spaans los. Ek is mal daaroor om die persoon terug te antwoord in hulle eie taal. As daar een taal is wat ek graag wil leer praat is dit Italiaans (sug). Ek het nog altyd gedink ek wil Italiaans leer praat voor ek Italië toe gaan. Die moontlikheid is groot dat ek net 4 maande oor het... Vroeër die week het ek met 'n paar vriendinne gesels en 'n vinnige hekel-sessie is gereël vir Vrydag die dertiende. In elk geval het die skool ook nog nie begin nie. Wat 'n lieflike dag, lieflike weer, lieflike mense. En 'n groot verrassing om vir Monica weer te sien! Al die pad van Kroonstad af. Dis ongelooflik lekker om te deel in almal se kreatiewe planne. Veral aan die begin. Annemarie begin haar tweede kombers (haar eerste ene is in Australie by Alexi, haar gorgeous eerste kleinkind). Nou's dit haar dogter se beurt. Maryna het sopas begin met 'n Babette kombers, maar sy hekel so vinnig, sy's amper halfpad. Adele het 'n pragtige roomkleur hadsak gehekel, wat nou gevoer moet word. Ek sal nie self omgee vir so enetjie nie. Terloops Adele, dis nie 'n skimp nie. Magda het 'n baie mooi gedraaide serpie die vakansie gehekel, wat in elk geval lyk of jy hom op 'n koel somersaand ook kan dra. Delia wil haar dogtertjies se duvet oortreksels versier met sirkels en blomme in die mooiste pastelkleure en doen dit sommer sonder 'n patroon. Monica is die naweek by 'n troue in Pretoria, maar het 'n dag vroeer gekom om saam te kom hekel. Die baie mooi en ongewone bruin met warm blomme-kombers is die trougeskenk. Dit voel vir my of ek jou al jare lank ken. Miskien kan jy volgende keer Pretoria toe trek? Ek hekel 'n baie mooi truitjie, maar dis al nommer drie. Dit lyk so lekker om 'n Babette kombers te hekel. Ek oorweeg dit ernstig. Anisa is juis met haar tweede een besig. Jy het 'n ding begin Anisa! Jou kleurkombinasies is "fun"! Dit was heerlik julle. Ons maak gou weer so. Moet sê, ek is al half verslaaf daaraan... Lekker naweek, Cornel

PS Gesels hier verder op facebook oor elkeen se projek. x

Saturday
Dec172011

craft share on wednesday 14 december

I promise you, it felt like a Friday! This was our last get-together for the year, filled with laughter, yarn and inspiration. I wish all my friends, you included, a wonderful holiday, special Christmas and lots of rest, mixed with crafting. C x

find our album on facebook over here

Monday
Nov282011

craft share on friday 25 nov

We had a lot of fun. And of course, we crocheted. Our album is on the new Craft Share facebook page over here. C x

Sunday
Nov132011

craft share on friday 11 november

Craft Shares in winter = coziness.

Craft Shares in summer = colour!

One particular item stole the show: Anisa's "Larger than life" bag. I'm green with envy and have already started my own ... C x

PS As always, find our album on facebook. x

Monday
Oct172011

craft share on friday 14 october

New friends, new venue (just this time), old friends, same amount of fun crocheting and knitting together. I've given links to most of what everyone's working on, in our album on facebook. C x

Saturday
Sep242011

craft share on friday 23 september 2011

Of the 9 girls that crocheted and knitted together, some made flowers, others made blankets.

But one is in a class of her own! Our album is on facebook. Have a crafty weekend, Cornel x

Saturday
Sep102011

craft share on friday 9 september

Another wonderful morning crafting with old and new friends. Just look at the progress on all the beautiful blankets - inspiring! This album is on facebook. Have a crafty weekend, C x

Saturday
Aug202011

craft share on friday 19 august

Every Craft Share I bask in the creativity and love of my friends. Take a look at our album on Facebook and have a great weekend. C x

Sunday
Aug072011

craft share on friday 5 august

A special Craft Share celebrating my cousin, Hannalie Faveere's visit to South Africa. She now lives in Houston, Texas with her husband and youngest son. We fondly remembered our late grandmother, Ouma Hanna, who always knitted and crocheted with us whenever we visited her.

Have a look at our album on facebook. C x