about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Entries in craft share (81)

Tuesday
Sep182012

craft share on friday 14 september

Close-ups of what the girls did

at Craft Share last Friday...

See our album on Facebook.

C x

Tuesday
Aug212012

craft share on friday 17 august

You'll find our album (and faces) on Facebook. C x

Friday
Aug102012

craft share on friday 3 aug

Ons album is op Facebook.

Lekker naweek!

C x

Thursday
Jul262012

more crafting shared on 20 july

 I can take credit for 3 things:

for having hugely talented friends,

lining a handbag

and taking pics with my iPhone, using the Hipstamatic app.

C x

ps our album is on facebook

Wednesday
Jul252012

next craft share @ jam&daisies

Ons volgende Craft Share is op

Vrydag 3 Augustus 9-12:30

@ Jam and Daisies

200 Lange straat (h/v Tram) in Nieuw Muckleneuk

Kry die Google map hier.

C x

Monday
Jul022012

craft share friday 29 june

Wat 'n lekker hekel/kuier/brei/gekloek om my eetkamertafel verlede week Vrydag! Ek kan alle "girls" ORAL aanmoedig om ook 'n groepie te begin wat op 'n sekere tyd en plek bymekaarkom en doen wat ons doen. Dis altyd informeel, gratis (behalwe vir bydraes van koek/tert/koffie/snacks) en heerlik!

Craft Share het begin met myself en 'n vriendin, Olga (sy't gekwilt). En het gegroei tot wat julle hierbo sien ... Ek weet van Maryna se sussie-hulle wat "Hekel en kekkel" ... Soveel mense vra my op Facebook "Hoe begin mens?", "Hoe werk dit?", "Het julle 'n spreker elke keer?" of "Hoeveel kos dit?".

Regtig - al wat nodig is is

1. 'n liefde vir handwerk

2. 'n vriendin (begin met een!)

3. 'n reëling vir 'n spesifieke tyd en plek

4. om dit gereeld te doen (begin met 1x 'n maand, al is dit 'n Saterdagoggend!)

5. verversings (ons vier gereeld met 'n glasie sjampanje...)

en verwag om uitgeboul te word deur jou eie en ander se passie vir saamwees en saam "craft".

In die 3 jaar wat ek Craft Share hou het my lewe soveel meer kleurvol, betekenisvol en vriendin-vol geraak dat dit OORLOOP!

Dankie vir elkeen van julle wat dit met my deel!

Cornel x

PS Gesels op Facebook verder

Saturday
Jun162012

craft share on friday 16 june

 

 

As jy Afrikaans praat, gesels op facebook verder oor elkeen se projek. C x

Sunday
Jun032012

craft share on friday 1 june

Soveel inspirasie en nuwe gesigte! Onthou, by Craft Share is ALMAL welkom wat mal is oor hekel, brei, borduur, naald- en ander handwerk. Ons kom bymekaar elke 2e Vrydagoggend van 9 uur tot half 1 iewers in Pretoria. As jy ons wil "join", kontak my by 0825716485. Cornel x

PS Ek het die oulike randpatroontjies in my fotos hier gekry en gesels saam verder op facebook. C x

Sunday
May202012

craft share friday 18 may

Gesels HIER op Facebook oor wat elkeen mee besig is. C x

Friday
May042012

craft share friday 4 may

 

Gesels hier op facebook verder oor die gehekel ...

Geniet jou naweek! C x