about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

Sunday
Jan262014

on the champs élysées today

Ginger, a 3 year old Boston terrier from Switzerland. C x

Friday
Jan242014

Bon jour paris

6 uur geland. Parys is koud en nog donker. Baie oulike hotelletjie, voel soos huis. Als wat Frans is is lekker: vliegtuigkos, vliegsjampanje, hotelkoffie...

Wednesday
Jan222014

travel journal

Dis alweer sulke tyd!

Ek en Neill vat Donderdag 23 Januarie ons top kliënte Parys (Frankryk) toe om die interieurskou Maison & Objet by te woon.

Wel, 2 dae word gespandeer aan harde werk, die res aan Parys!

Miskien is ek so behep met hierdie stad omdat dit (behalwe vir 2 dae in Londen) die enigste Europese stad is wat ek nog ooit besoek het...

Maar ek dink tog Parys het iets spesiaals - iets wat beleef moet word, iets wat nie beskryf kan word nie.

 

 

Soos verlede jaar, maak ek vir elkeen wat saamreis (ons is 9 hierdie jaar) 'n reisjoernaal of "travel journal".

Vir 'n paar redes: sodat almal weet wat, wanneer en waar gebeur, wanneer hulle eietyd het, sodat hulle dagboek kan hou van wat gebeur het en wat spesiaal was

EN sodat ons vir hulle kan dankie sê.

 

Ek is nou al lank besig om inspirasie bymekaar te maak vir die reisjoernaal - Pinterest is maar net die beste plek om dit te kry. Hier is my bord "travel journal inspiration".

Dan gebruik ek ook digitale plakboek-elemente (ek koop graag by Jessica Sprague en Pixel & Co).

Ek weet sommige mense sê knip en plak moet met die hande gedoen word, maar ek kry ongelooflike plesier daaruit om 'images' en fotos te "sny" en te "plak" en "in te kleur" met Photoshop Elements.

Dan sit ek altyd bietjie regte stik- en plakwerk by vir 'n handgemaakte gevoel.

Ek weet nie waarna sien ek meer uit nie: om my medereisigers se reaksie te sien as elkeen sy reisjoernaal kry, of om op die vliegtuig te klim Parys toe!

Ek kan nie wag nie.

C x

Thursday
Jan162014

my prudent advice

Uittreksel uit "My prudent advice, lessons for my daughter" van Jaime Morrison Curtis.

Tuesday
Jan142014

my christmas eve table

Oukersaand in ons familie is 'n wonderlike geleentheid van geliefdes, vriende en opgewonde kinders.

 

 

Dit was hiedie jaar my beurt om gasvrou te speel.

 

 

Ek wou graag kyk wat mens kan regkry met papier, sterre, glas, kerse en takbokke, maar ALS in wit!

Die effek was asemrowend en baie bekostigbaar.

Hier en daar het ek 'n goue ster (uit uitdroogklei), hout eetgerei, tikkies swart detail en verweerde skulpe gepak waar daar 'n 'oop' kol op die tafel was.

 

Die effek het my gaste se asems weggeslaan. Presies wat ek wou bereik.

Dit bewys net weereens: "Life is made of small (and humble, in my opinion) pleasures".

C x

PS Kyk gerus na my oukeraand bord op Pinterest waar my inspirasie vandaangekom het.

PS Have a look at my Christmas Eve board on Pinterest for my inspiration.

Thursday
Jan022014

welcome 2014! with desktop calendar

Hierdie tyd van die jaar gee my die geleentheid om met nuwe perspektief te kyk na my lewe, my liefdes, my drome, maar ook my verleenthede en my mislukkings - om 'n opsomming te maak van dit wat gewerk het, dit wat kan verander en die dinge waarmee ek ongelukkig net kan vrede maak.

Douglas Adams het dit so goed gestel toe hy gesê het:

"I may not have gone where I intended to go,

BUT I THINK I HAVE ENDED UP WHERE I NEEDED TO BE".

My grootste wens (dis amper meer 'n intense behoefte) is dat ek met groter waardering en dankbaarheid sal leef in 2014.

Ek hoop dat jy in hierdie nuwe lewensjaar sal ervaar hoe goed die lewe is!

Cornel x

PS Kliek op die kalender hierbo vir die 1280 x 800 pixel weergawe daarvan.

PS Please click on the calendar image for the 1280x800 pixel version.

Saturday
Dec282013

christmas wishes...

Friday
Dec202013

karoo garden

My ma het REGTIG groen vingers...

C x

(fotos geneem 16km buite Colesberg, Noord-Kaap by Nagtegaalsfontein Gasteplaas, tel 051 0040024)

Wednesday
Dec112013

excerpt from "a list of my desires" by gregoire delacourt

 

"My hands plunge into the fabrics, my fingers tremble at the contact with organdie, fine felt, jute, patchwork. I feel the intoxication that must have been felt by that woman who was shut up all night in the Sephora cosmetics store in their lovely advertising film. All the gold in the world wouldn't buy that dizzying feeling. All the woman here are beautiful. Their eyes shine. Looking at a piece of fabric, they already imagine a dress, a cushion, a doll. They make dreams; they have the beauty of the world at their fingertips. Before I leave I buy some Bemberg lining, some polypropolene webbing, cotton rickrack braid and pompons. My happiness costs less than forty euros."

- Jocelyne in the Marche Saint-Pierre, the big textiles market in the Rue Charles Nodier, Paris

Friday
Dec062013

rest in peace, nelson mandela

 

“It always seems impossible until it’s done."

 

"Man's goodness is a flame that can be hidden but never extinguished."

 

"The time is always right to do right."

 

"The greatest glory in living lies not in never falling, but in rising every time we fall."

 

You will be missed, Tata Madiba...

 

(photograph by Eli Weinberg, frame by Sweet Caroline Studio)

Page 1 ... 4 5 6 7 8 ... 75 Next 10 Entries »