about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

« hybrid scrapbooking | Main | crochet detail at afro-boer »
Thursday
Feb202014

i'm in two minds about crochet

Party mense sal sê ek weet nie wat ek wil hê nie, ek dink weer ek weet presies wat ek wil hê.

Dis hoekom ek TWEE borde op Pinterest het as dit by hekel kom.

My eerste bord, hooked, is vir die items op Pinterest wat ekself baie graag (eendag) sal wil hekel,

ook die sexy kant van hekel, neutraal of room of beperk by twee kleure soos grys en swart in een kombers.

Jy kan maar sê dit weerspieël my ernstige kant as dit by hekel kom.

 

 

Dan is daar my bord hooked too.

Dit weerspieël my speelse, pret, bont smaak van hekel.

Dis die items wat ek nie noodwendig self sal wil hekel nie,

maar wat ek absoluut bewonder en geniet.

Het jy ook twee (of meer) kante as dit by hekel kom?

Of hou jy van een tipe hekelwerk?

Ek sal graag wil weet.

Cornel x

PrintView Printer Friendly Version

EmailEmail Article to Friend

Reader Comments (7)

Vir seker!

En dan is ek nog Gemini ook...definitely two minds.

February 20, 2014 | Unregistered CommenterStel

Hi Christelle, daar was nou al meer as een geleentheid wat ek wol gekoop het en 'n projek begin het, maar dan is dit net te bont!
So my Pinterest borde is ook daar om my te herinner wat ek oor realisties moet wees.
C x

February 21, 2014 | Registered CommenterCornel

Tja. 12 bolle appelgroen Bambi...

February 22, 2014 | Unregistered CommenterStel

Dis baie erg - ek het nie net twee kante as dit by HEKEL kom nie; ek het twee kante as dit by ENIGE interieur of dekor of klere of enigiets kom... En ek weet nie aldag watter kant om te kies nie...

February 22, 2014 | Unregistered Commenteranita cronje

Hi Anita, dis baie erg, ek weet. My huis is lekker bont (en stil op plekke) omdat ek nie wil "commit" aan net een "lokk" nie!!! x
Christelle - ek koop hulle by jou! Of het jy hulle opgehekel? x

February 24, 2014 | Registered CommenterCornel

Ek het nou al 'n paar dae lank kort-kort tyd gesteel om hierna te kyk. Albei jou borde is vir my ongelooflik mooi en vol inspirasie. Ek kyk ook graag na die ander blogs op jou lysie. Batixa en Posie gets Cosy is nou al ge-bookmark en ek loer gereeld daar. Gelukkig maak eye candy nie vet nie! Dankie vir jou moeite en dat jy jou mooigoed met ons deel!

February 25, 2014 | Unregistered CommenterLize Kampman

Groot plesier Lize! :)))

February 25, 2014 | Registered CommenterCornel

PostPost a New Comment

Enter your information below to add a new comment.
Author Email (optional):
Author URL (optional):
Post:
 
Some HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <code> <em> <i> <strike> <strong>