about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

« hopping mad | Main | why i love pinterest »
Thursday
Sep262013

vinnis colours

For this 10 colour blanket-scheme, I've matched the colours in this photo (100layercake) with Vinnis Colours Nikkim. Nikkim is a soft 100% cotton yarn. The yarn is hand-dyed and will give your blanket a unique marbled effect. It is machine washable. C x

PS. See my 13 colour blanket-scheme for Vinnis Colours Serina here.

 

PrintView Printer Friendly Version

EmailEmail Article to Friend

Reader Comments (5)

Stunning Cornel, Vinnis is maar net my ultimate geliefkoosde katoen, veral oor die kleure wat so spesiaal is. Daar is so iets van Coco Rose se kleure/gevoel in die twee palette, voel supergaaf op die oog!

September 26, 2013 | Unregistered Commenterpigtails

Hi M, ek stem! Ek dink die kwaliteit is wereldklas. Ek wou baie lank nie met hulle Bambi hekel nie - gedink dit het te veel tekstuur, maar nou's dit my absolute favourite! Kleursel is nou wel sagter... Ek is BAIE beïndruk met jou 'hekeltydskrif' op jou blog. Baie oulik. Ek probeer op die oomblik iets saamstel, maar met my wie oorspronklike 'resepte'. C x

September 27, 2013 | Registered CommenterCornel

Mmm...Cornel...is daar 'n strepe-kombers in jou toekoms? Mooi palette!

September 27, 2013 | Unregistered CommenterStel

Hi Cornel ek het pas 'n Vinnis somerdeken klaar, dink ek het dalk te veel kleure gebruik, want ek sukkel om gedisiplineerd te wees en net 3 of 4 te gebruik. Adele dink ek moet'n kanterige rand omhekel. Het jy dalk aanwysings soos wat jy jou Babette se rand gemaak het/idees waar ek 'n relatiewe maklike kanterige rand kan kry?

September 27, 2013 | Unregistered CommenterZelda de Kock

Mmm...Christelle...definitief!!! Ek gaan die patroon skryf!
Zelda... ek sal NOOIT net by 3 of 4 kleure kan bly nie! Hoe meer kleure daar in 'n kombers is, hoe gelukkiger word ek. Het jy 'n iPad? Ek het die boek waarin die patroon was gekoop met 'n app, Zinio. Die border kom uit Interweave Crochet se Summer 2012 uitgawe.Dis die Tiara Trim van Shelby Allaho, met 'n klein veranderingkie op die laaste 2 rye. Ongelukkig is daar kopiereg op die patroon, so ek mag dit nie met jou deel nie. Dankie vir jou "comment" en dat jy my blog lees. C x

September 30, 2013 | Registered CommenterCornel

PostPost a New Comment

Enter your information below to add a new comment.
Author Email (optional):
Author URL (optional):
Post:
 
Some HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <code> <em> <i> <strike> <strong>