about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

« in my dream home i would | Main | crocheted handbag for ideas magazine »
Wednesday
Jul242013

moeilike besluit

Tippy, ons liewe, lawwe en skaam Whippet,

is gediagnoseer met velkanker.

Hoe besluit mens wanneer is dit genoeg?

Genoeg lief gewees vir haar.

Genoeg gelewe.

C

PrintView Printer Friendly Version

EmailEmail Article to Friend

Reader Comments (8)

Ai, ai, ai Cornel! Kyk net daardie hartseer oë.
Ken dit, was al daar.
Laat haar gaan, so swaar dit is. Dis beter vir haar, en julle.
Hugs.

July 24, 2013 | Unregistered CommenterChristelle

Ai C. Dis soooooo hartseer!!! My hart breek vir julle!

July 24, 2013 | Unregistered CommenterMiaan

Sterkte met daardie besluit. Dis hartseer nuus.

July 24, 2013 | Unregistered CommenterGerlene

Sjoe Cornellie sterkte! Big hugs 4 me. Xxx

July 25, 2013 | Unregistered CommenterMelanie

Ons moes ons wit bulterriër Patchy laat uitsit weens velkanker. Dit was ontstellend om te sien hoe sy swaarkry. Ons het haar vir oulaas bederf tot in die afgrond, gegroet en toe het my man met haar DBV toe gery. Moenie toelaat dat dit te ver vorder nie. Maar dit bly moeilik om die besluit te neem. Sterkte!

July 25, 2013 | Unregistered CommenterLize Kampman

Sjoe ja... Dink dit gaan vlge week gebeur. Tippy is Sebastian se hond en selfs hy sien sy kry swaar. :(

July 25, 2013 | Registered CommenterCornel

Wees dankbaar dis nie jou kind nie. Maar nou ja, vir hondekinders kan mens mos net so lief word. Unlike unlike unlike

July 26, 2013 | Unregistered CommenterLize Kampman

Tippy is nou happy...en nie seer nie... Baie moeilike besluit, maar die beste een. xx

August 25, 2013 | Unregistered CommenterTanya

PostPost a New Comment

Enter your information below to add a new comment.
Author Email (optional):
Author URL (optional):
Post:
 
Some HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <code> <em> <i> <strike> <strong>