about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

« vinnis colours | Main | 7 brilliant ideas for your home from marie claire idees »
Monday
Oct212013

the white house

Hi vriendin

Het jy al ooit gewens jy kon in 'n huis bly met 'n wit interieur?

Dis natuurlik totaal en al onprakties as jy kinders en honde (en 'n man) het.

Ek kyk maar net verlangend na fotos op die internet waar als wit is.

Ek sê wit, maar daar's natuurlik baie skakerings ... antieke wit, spookwit, sneeu, magnolia, seeskulp, vanilla, beige en so aan.

Daar's 'n baie mooi versameling van als-wat-wit-is op tumblr (versameling van hoofsaaklik fotos) by la maison blanche.

Met baie dramatiese agtergrond musiek van Edit Piaf wat sing "No, je ne regrette rien!!!"

Is dit dalk 'n waarskuwing dat jy geen berou moet hê wanneer jy in 'n "wit" huis bly nie?

C x

 

Hi friend

Have you ever wished you could live in a house with a white interior?

Of course it's totally impractical if you have children and dogs (and a husband).

I just look longingly at photos with white interiors.

There are of course many shades  of white ... ancient white, ghost white, snow white, magnolia, seashell, vanilla, beige and  more.

There's a very nice collection of photos on tumblr at la maison blanche.

With very dramatic background music by Edith Piaf singing "No, je ne regrette rien!!!"

Is it perhaps a warning
that you should have no regrets when living in a "white" house?

PrintView Printer Friendly Version

EmailEmail Article to Friend

Reader Comments (5)

Nope :-) Ek sal totaal op my senuwees raak.

October 21, 2013 | Unregistered CommenterChristelle

Ons woon spierwit! Die hele huis het wit gordyne, wit duvets, kussings, lakens ens Ons sitkamerbanke en eetkamerstoele is spierwit. Net ons mure is 'n sagte silver grys en hier en daar is 'n stukkie swart en hout industriele meubel. Lekker, ek is mal oor ons wit goed. en ek was baie wasgoed.

October 22, 2013 | Unregistered CommenterPigtails

@Piigtails Dit klink asemrowend. Jy's baie braaf! My strandhuis is amper-wit met heelwat natuurlike linnekleur. Ek begin solank moed bymekaarskraap vir als wit... Het julle troeteldiere?!!! C x

October 22, 2013 | Registered CommenterCornel

Twee katte aan die kant, maar mens weet die wasmasjien werk oortyd LOL. Jou strandjuis klink koning, ek is,mal oor teksture soos linne en rou hout. Ek hou ook baie van kleur maar wit gee 'n tranquility wat mens nie andersins ervaar nie en dis 'n great canvas vir kreatiwe inspirasie - mens dink lekkerder in so plek.

October 26, 2013 | Unregistered CommenterPigtails

Ek kan jou goed glo! Wens baie keer ek het 'n wit 'canvas' as ek fotos neem... My charcoal mure is baie dramaties.

October 27, 2013 | Unregistered Commentercornel

PostPost a New Comment

Enter your information below to add a new comment.
Author Email (optional):
Author URL (optional):
Post:
 
Some HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <code> <em> <i> <strike> <strong>