about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

« the white house | Main | bazar de roulottes »
Friday
Oct182013

7 brilliant ideas for your home from marie claire idees

Met die 31e Oktober net om die draai, is die pampoen-idee my no 1!

 

Hekel kom gewoonlik eerste, ek weet. Hoe slim is hierdie vir herwinning! En baie prakties.

Is jy soos ek? Ek gooi baie moeilik 'n mooi karton-sakkie weg. The Space se sakke is my gunsteling 'local'  met hulle "no one cares what you wore yesterday" en dan natuurlik Laduree (dis my gunsteling macaroon-winkel in Parys, Frankryk).

 

 Hierdie kan net so goed op 'n ou hemp ook werk...

 

 Al daardie spesiale koppies sonder pierings kom hier tot hulle reg. Ek's mal oor die verskeidenheid van kerse, blomme en 'nibbles' in die koppies.

 

Dis eintlik so eenvoudig: witgeverfde rakkies (koop dit by Lotter's Pine) met geskenk- of plakpapier agter-in om jou bont bekers en bakkies te komplimenteer.  

Dink flenterjies lap met spesiale betekenis, of geskenkpapier? Baie oulik.

Hoop jy's geïnspireer.

Lekker naweek,

Cornel x

PrintView Printer Friendly Version

EmailEmail Article to Friend

Reader Comments (3)

Ek wil net bietjie my hande op 'n Marie Claire Idees kry...ek sal 'n Aussie Frankie in Amsterdam raakloop, maar nie 'n Idees nie!

October 20, 2013 | Unregistered CommenterStel

En wanneer gaan jy Amsterdam toe, gelukkige vrou? C x

October 21, 2013 | Registered CommenterCornel

Was Desember daardeur, weet nie wanneer nou weer nie...maar het 'n neef wat hierdie week daar rondhang, so hy is op die uitkyk vir my!

October 22, 2013 | Unregistered CommenterStel

PostPost a New Comment

Enter your information below to add a new comment.
Author Email (optional):
Author URL (optional):
Post:
 
Some HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <code> <em> <i> <strike> <strong>