about me

 

Hello! I’m Cornel and I blog about things that inspire me, things I’ve made and Craft Share, the craft group I started in 2009.

You'll find lots of crochet on my blog, as well as my crochet and sewing projects for Ideas Magazine, since September 2011.

enter your email address to get posts delivered to your inbox:

« craft share on friday 25 january | Main | Je vais à Paris* »
Friday
Jan252013

42 snap shots from paris

   '

 

 

 

 

'n Leeftyd is nie genoeg om Parys te ervaar nie.

Want dis wat jy doen as jy daar is.

Kan nie anders nie.

Ek was nog net 2 keer oorsee -

altwee kere Parys toe,

en elke keer wat ek teruggekom het

wonder ek:

hoe gaan my lewe ooit weer dieselfde wees?

Want Parys verander mens se lewe.

C x 

PrintView Printer Friendly Version

EmailEmail Article to Friend

Reader Comments (6)

Amazing foto's Cornel! Dankie!
Daar is regtig geen ander stad soos Parys nie!

January 25, 2013 | Unregistered CommenterLiesl

Dit lyk sooo lekker en interessant! Daai gebreide mielieblare is my einde. Laat my dink aan 'n gebreide mussie vir 'n gekookte eier. Ek weet van 'n klein dogtertjie wat haar voortande (en kiestande) sal gee vir die skoenlapper-muurpapier. Dankie Cornel, jou foto's is inspirerend!

January 25, 2013 | Unregistered CommenterLize Kampman

Dankie, Cornel so bly ek is nou ook meer up to date met al die trends! Kon nie glo hulle het Black eyed Susans gebruik nie - en outydse varings! En die verf op kassies!

Is daar vandag craft share of is jy nog op pad terug en te gedaan? Indien wel, waar?

January 25, 2013 | Unregistered CommenterZelda de Kock

Ai, ek was net vir 'n dag in Parys, maar verlang my morsdood as ek so na jou foto's kyk!! En jy's reg, 'n mens se lewe is net nooit weer dieselfde nie... Wil beslis ook weer teruggaan, maar beslis vir baie langer as net 1 dag! Dankie dat jy hierdie ongelooflike trends en ervaring met ons gedeel het!

January 25, 2013 | Unregistered CommenterEste Beukes

Aaah Cornel, merci beaucoup dat jy ons op so vinnigie trippie saamgeneem het! parys is 'n lieflike stad, bly in jou hart.

January 25, 2013 | Unregistered CommenterChristelle

Dankie julle! Dis lekker om my fotos met julle te deel. C x

January 27, 2013 | Registered CommenterCornel

PostPost a New Comment

Enter your information below to add a new comment.
Author Email (optional):
Author URL (optional):
Post:
 
Some HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <code> <em> <i> <strike> <strong>