Entries in crochet (189)

Wednesday
Jul112012

i love this

and especially this ...

Jatta Pauliina blogs here and sells her beautiful handcrafted jewellery on etsy.

C x

Tuesday
Jul102012

free japanese crochet patterns

Patrone in hekel se geheime skrif (diagramme) soos hierbo is op Facebook beskikbaar! C x

volg hierdie skakel: http://www.facebook.com/#!/media/set/?set=a.192145900835893.61448.136271549756662&type=3

Monday
Jul092012

found: 1 x crocheted dress @ durban july

Wednesday
Jul042012

instructions to crochet "5 colours green" scarf

Saturday
Jun302012

insta-love

Why I love Instagram ... (via petitepimprenelle, david sanger, kessedjian, coffee_kisses, sheepishknitcrochet - all on instagram). C x

Thursday
Jun282012

delicious doily

Of dit nou op straat, op die strand of in 'n ou kerk is, doilies doen dit! C x

(via behance.net)

Wednesday
Jun272012

granny square luuuv

(images via yarning, liefgeval, rocket & bear, wood and wool stool and my own crocheting...)

Tuesday
Jun262012

cool not kitch

 

My ma het 35 jaar gelede met tou en vernuf sulke hang-mandjies ge'macramè". Hekel gaan baie vinniger wees... (via casa de retalhos, Regina se Portugese blog waar sy BAIE kreatief raak)

Monday
Jun252012

granny square jersey + give-away!!!

Nadat Idees Tydskrif se reuse wolbom by die Coca-Cola Dome afgehandel is en al die gehekelde en gebreide motiewe van die meubels afgehaal is en gestuur is na Knit-a-Square, het daar 'n paar Ouma-blokkies agtergebly. Hulle was bont en baie mooi. Hulle wou iets spesiaals wees. Nie 'n kombers nie. Iets anders ... 'n Ouma-blokkie trui.

Die truitjie sal jy sien in die Julie uitgawe van Idees tydskrif (of sy Engelse weergawe: Ideas Magazine, nou beskikbaar) met 'n BAIE eenvoudige  plan van hoe jy self so 'n truitjie kan hekel en aanmekaarsit.

Hier is die verrassing: Ek sal graag hierdie einste Idees truitjie wil weggee aan iemand wat oor die volgende 2 weke 'n "comment" (opmerking?) los onderaan hierdie "blogpost" wat insluit:

1. Jou naam en van

2. Posadres

3. Hoekom jy van brei en/of hekel hou.

Die wenner se naam sal uit 'n gehekelde hoed getrek word op Maandag 9 Julie, waarna ek die truitjie aan die wenner sal pos. Die truitjie pas 'n 34/36/klein 38 (hekelwerk rek mos).

Ek is baie opgewonde! C x

Wednesday
Jun202012

d&g