Dalk iets om uit te kyk - iphone app vir hoeveel wol om te koop. Sorry sukkel met my FB pages en kan nie nuwe posting op wall begin nie http://e1.interweave.com/dm?id=346B745345B44BE41C7B5212512E5F22C30092B14F2F2183
PS tolletjiebrei masjien lyk na uitstekende alternatief voor ek dalk die hekelpen opvreet uit frustrasie. Cheers!
Reader Comments (2)
Dalk iets om uit te kyk - iphone app vir hoeveel wol om te koop. Sorry sukkel met my FB pages en kan nie nuwe posting op wall begin nie
http://e1.interweave.com/dm?id=346B745345B44BE41C7B5212512E5F22C30092B14F2F2183
PS tolletjiebrei masjien lyk na uitstekende alternatief voor ek dalk die hekelpen opvreet uit frustrasie. Cheers!
Hi Magda! Dis BAIE oulik. Ek gaan dit sommer op Craft Share se FB page sit. Dankie! C x